Aanbieders

Ontmoet die span

Coenie de Villiers is Stories wat saak maak se ankeraanbieder en die bekroonde joernalis Lyntjie Jaars is die veldaanbieder. Kykers kan ook uitsien na ʼn verskeidenheid komediante en bekende persoonlikhede wat sorg vir kykvermaak uit die boonste rakke.

As televisie-aanbieder het Coenie natuurlik die vlagskip-tydskrifprogram Kwêla vir 14 jaar op DStv geanker…

Lyntjies_Jaars

Lyntjie Jaars is gebore en getoë in Springbok in die Noord-Kaap. Sy was bykans ʼn dekade lank ʼn omroeper by Radio NFM…

Mali is reeds meer as 15 jaar lank in die mediabedryf werksaam. Sy ervaring dek die spektrum van druk- en uitsaaimedia asook